INVORDERING VAN UITSTAANDE HEFFINGS

INVORDERING VAN UITSTAANDE HEFFINGS   Hiermee ‘n verduideliking van die invorderingsproses ten opsigte van uitstaande heffings:   Wanneer ‘n nuwe aangeleentheid aan ons kantore oorhandig word, doen ons ‘n Aktesoek ten einde eienaarskap van die eenheid te bevestig.  Dit verseker dat die aanmaningskrywe aan die korrekte eienaar gestuur word.   Dit gebeur ook dikwels dat […]

Read more...